B. X. DE WET ESSAY: DIE HERDER EN DIE WOLF 'N VERGELYKING TUSSEN DIE KARAKTERS VAN AENEAS EN TURNUS

  • A. De Kock Stellenbosch University

Abstract

Die studente-essay wat as die beste beoordeel word uit dié wat voor 30 Junie in dievoorafgaande jaar vir beoordeling voorgelê word, word jaarliks in Akroteriongepubliseer. Die kompetisie word geborg deur die Klassieke Vereniging van Suid-Afrikaen alle voorgraadse studente mag deelneem. Honneursstudente mag in gelykgenommerdejare inskryf. Daar is ‘n prys van R250 verbonde aan hierdie essay wat vernoem is na dieSuid-Afrikaanse klassikus B X De Wet.
Published
2012-03-30
Section
Varia Didactica