CURRICULUM VITAE PJCONRADIE

  • J.C. Thom Stellenbosch University

Abstract

Pieter Jacobus Conradie is op 7 Febroarie 1931 as die oudste van sewe kinders in Grahamstad gebore. Sy vader was 'n predikant, en daarom moes hulle verskeie kere gedurende sy skool- en universiteitsjare verhuis. Hy het op Grahamstad begin skoolgaan, maar hulle het spoedig na Loxton getrek en kort daarna weer na Rondebosch, waar hy eers by Groote Schuur Laerskool en later by Hoerskool Nassau skoolgegaan het. Dit was hier, geinspireer deur sy Latyn-onderwyser, mnr. C J van Dyk, waar die grondslag vir sy Hefde vir die Klassieke gele is.
Published
2014-03-30
Section
Articles