OIKOUMENE EN PERIPHEREIA IN DIE MARE ERYTHRAEUM-GEBIED IN DIE VROEG:CHRISTELIKE PERIODE

  • Benjamin Hendrickx Rand Afrikaans University

Abstract

In sy studie, Europe and the People without History, het die Amerikaanse antropoloog en historikus E.R. Wolf (1982:3-5) die stelling gemaak dat die wereld se beskawings steeds een geheel vorm, waarvan die verskillende onderdele mekaar steeds in 'n mindere of 'n meerdere mate beinvloed. Dit lei hom tot die vraag: "If there are connections everywhere, why do we persist in turning dynamic, interconnected phenomena into static, disconnected things?"
Published
2014-03-30
Section
Articles