DIE PRYSNAAM VAN IN KONING: WAS SILKO IN LEEU,IN BOK, IN BEER, IN ANTILOOP OF IN GODHEID?

  • B. Hendrickx Randse Afrikaanse Universiteit

Abstract

1. INLEIDEND In 453 n.C. is die reg van die Nubiers om die godin Isis te Pbitae vrylik te aanbid deur Maximinus, die Romeinse generaal in Egipte, erken. Die Bisantynse keiser, Justinianus, bet di~ tempel egter in ca. 540 laat sluit, en die beidense beelde is toe na Konstantinopel oorgebring (Adams 1977:440). Die Nobatae (Nobadae), 'n volkstam wat bom in die noorde van Nubie (die buidige Soedan) gevestig bet, is blykbaar in ca. 543 deur die monofisitiese sendeling, Julianus, tot die Cbristendom bekeer (Adams 1977:443; Hendrich 1984:77), maar die eerste spore van Cbristelike sendingwerk was minstens een eeu vroeer reeds sigbaar (Letsios 1988:210). Sitko, een van die belangrikste stamboofde, wat bomself as "Kleinkoning" betitel bet,. pas in bierdie raamwerk in, maar die datering van sy bewind is kontroversieel: by word tussen die middel van die vyfde en di~ van die sesde eeu geplaas, betsy as beiden, betsy as Christen, sonder dat dit tot nou toe moontlik was om afdoende bewyse vir 'n finale datering te lewer.
Published
2014-03-30
Section
Articles