Griekse drama in die moderne wêreld

  • Betine Van Zyl Smit University of Nottingham

Abstract

My onderwerp is deel van wat dikwels beskou word as die jongste vertakking van die studie van die antieke wêreld — die studie van die resepsie van die antieke. Hierdie studie ondersoek hoe later omgegaan is met tekste of voorwerpe uit die Klassieke oudheid. Soos my titel, ‘Griekse drama in die moderne wêreld’, aandui, fokus ek op ’n spesifieke deel van die letterkunde van die antieke Grieke, naamlik drama.
Published
2016-02-27
How to Cite
Van Zyl Smit, B. (2016). Griekse drama in die moderne wêreld. Akroterion, 60(1). https://doi.org/10.7445/60-1-954
Section
Articles