DIE KAAPSE STAANDE MAG, 1872-1882

Authors

  • Marius Swart

DOI:

https://doi.org/10.5787/25-2-256

Keywords:

J.S. Kotze, ISBN 0 7970 2486 7, Argiefjaarboek vir Suid-Afrikaanse Geskiedenis, AJB reeks

Abstract

Hierdie resensent is dankbaar dat hy oor iedere eksemplaar in die AJB reeks sedert 1938/1 beskik. Elke uitgawe, soms een soms twee per jaar, is 'n winskoop wat prys, verskeidenheid en gehalte betref. Dit kan ook nie bra anders nie, want die bydraes in die tradisionele groen band is goedgekeurde M-verhandelinge en D-proefskrifte. Daarna is die inhoud weer eens nagegaan en kommentaar verwerk soos dit deur beoordelaars aangestip is toe opname in die AJB oorweeg is. In die lig van die lot van ander geslaagde reekse deur staatsbetrokkenheid, dink aan die Anglo-Boereoorlog en die Biografiese Woordeboek, kan ‘n mens maar net vertrou dat hierdie waardevolle reeks nie ook onthoof sal word nie.

Downloads

Download data is not yet available.

Downloads

Published

2012-02-13

How to Cite

Swart, M. (2012). DIE KAAPSE STAANDE MAG, 1872-1882. Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies, 25(2). https://doi.org/10.5787/25-2-256

Issue

Section

Book Reviews

Similar Articles

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 > >> 

You may also start an advanced similarity search for this article.