DIE FAKTORE WAT LEERSUKSES BEVORDER
DOI:
https://doi.org/10.5787/9-4-730Keywords:
aanleer van kennis, kognitiewe faktore, affektiewe faktore, gesindhede, onderwysfaktore, die onderrigsituasie in die klas, Aanleg en leersnelheid, Insig, Belangstelling, Selfkonsep, Ekstrinsieke motivering, Kwaliteit van die onderwysAbstract
Daar is verskeie faktore wat leersukses bevorder. Hierdie faktore sluit in die kognitiewe faktore, dit wil sê faktore wat 'n rol speel in die aanleer van kennis, affektiewe faktore, dit wil sê faktore wat te doen het met gesindhede en wat ook nou gekoppel is aan die kognitiewe faktore en laastens onderwysfaktore, dit wil sê faktore wat 'n spesifieke rol in die onderrigsituasie in die klas speel. Vervolgens sal die faktore wat in hierdie drie groepe val, behandel word.Downloads
Downloads
Published
How to Cite
Issue
Section
License
Copyright on all published material in Scientia Militaria: South African Journal of Military Studies rests with the Faculty of Military Science (Military Academy), Stellenbosch University.
