VERSLAE VAN NEUTRALE MILITÊRE WAARNEMERS TYDENS DIE AGLO-BOEROORLOG

Authors

  • C. De Jong SADF

DOI:

https://doi.org/10.5787/5-2-890

Keywords:

besetting van Bloemfontein, DIE GEVEG BY SANNASPOSP, Die besetting van Thaba N'chu, "Het gevecht bij Sanna's-Post, C. J. Asselbergs

Abstract

DIE GEVEG BY SANNASPOSP
Deur Luitenant C. J. Asselbergs

Na die besetting van Bloemfontein deur die Engelse was die Boere se weermag in die Oranje-Vrystaat amper geheel ontbind. Die gebeurtenisse in die laaste helfte van Februarie en die begin van Maart (1900) het die burgers baie gedemoraliseer en die leiers was nie by magte om hul mense langer in die veld te hou nie.

Downloads

Download data is not yet available.

Downloads

Published

2012-02-28

How to Cite

De Jong, C. (2012). VERSLAE VAN NEUTRALE MILITÊRE WAARNEMERS TYDENS DIE AGLO-BOEROORLOG. Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies, 5(2). https://doi.org/10.5787/5-2-890

Issue

Section

Articles

Similar Articles

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 > >> 

You may also start an advanced similarity search for this article.