DIE STRYD TEEN DIE VOORPOSTE: 1-2 FEBRUARIE 1941
DOI:
https://doi.org/10.5787/4-4-904Keywords:
Oos-Afrika, Suid-Afrika loods sy eerste offensief in WW II, brig D. H. Pienaar, 1 SA Brigade, 1 November 1940, Gilgil, 2 SA Brigade, It-genl sir Alan Cunningham, Oos-Afrikaanse Mag, Britse Oos-Afrikaanse MagAbstract
Suid-Afrikaanse magte na Oos-Afrika
Suid-Afrika loods sy eerste offensief in die Tweede Wêreldoorlog, wat hy as bondgenoot van Brittanje en vyand van Duitsland en Italië binnetree, teen die Italiaanse ryk in Oos- Afrika. Om die vyand daar aan te pak, word die Suid-Afrikaanse Brigades 1, 2 en 5 vir voltydse oorlogsdiens gemobiliseer, en na 'n kort intensiewe opleiding na Oos-Afrika verskeep, onder bevel van brig-genl G. E. Brink, DSO,' wat met sy in Suid-Afrika saamgestelde hoofkwartier van 1 Suid-Afrikaanse Divisie, in November 1940 noordwaarts beweeg. Tot op hierdie oomblik moes slegs twee Britse divisies, naam/ik die Afrikadivisies 11 en 12, 'n front van 750 myI beskerm teen die moontlike militere ambisie van die Italianers, wat stewig in die saa/ sit in hul kolonie Abessinie. Trouens. Die Ita/ianers het hul getalsoorwig nuttig gebruik deur Brits-Somali/and te oorrompel, aan die grens van Kenia Brits-Moyale te beset, en selfs sestig myI na Buna deur te druk.Downloads
Downloads
Published
How to Cite
Issue
Section
License
Copyright on all published material in Scientia Militaria: South African Journal of Military Studies rests with the Faculty of Military Science (Military Academy), Stellenbosch University.
