DIE GESKIEDENIS VAN DIE DEPARTEMENTE GRIEKS EN LATYN AAN DIE UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT

  • L Cilliers Universiteit van die Vrystaat
  • A Snyman Universiteit van die Vrystaat

Abstract

’n Era is verby, ’n era waartydens die twee antieke tale wataan die basis van ons Westerse beskawing lê, wat van die eerstevakke was wat aan die Universiteit van die Vrystaat (destydsdie Grey Universiteitskollege) aangebied is, nou op die agtergrondgeskuif word. Die twee tale, Grieks en Latyn, het ontwikkel tottwee sterk departemente in die Fakulteit Lettere en Wysbegeerte(later Geesteswetenskappe), maar in die laaste dekade eers hulselfstandigheid verloor, en daarna verloor een van die twee, Latyn,sy bestaansreg aan die UV. In die hieropvolgende verslag word diegeskiedenis van die Departemente Grieks en Latyn sedert hulontstaan in 1904 nagevolg, en hul rol in die universiteit en die landuitgelig.
Published
2020-04-14
Section
Varia Didactica