CORNELIA JOHANNA SCHUMANN NÉE DE WAAL 8 JANUARIE 1941 ‒ 16 MAART 2022

  • Koos Kritzinger

Abstract

Corrie Schumann is gebore in Pretoria en matrikuleer aan die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria. Sy ontvang haar verdere opleiding aan die Universiteit van Stellenbosch en verwerf die BA-graad en SOD met Latyn en Afrikaans as hoofvakke. Sy het reeds as student haar besondere leierskapsvermoë getoon toe sy as primaria van haar koshuis, Huis Monica, gedien het.
Published
2022-12-15
Section
In Memoriam