CICERO OOR GRONDHERVORMING

J.P.K. Kritzinger

Abstract


In sy De Officiis 2.78-85 spreek Marcus Tullius Cicero die kwessie van grondhervorming op 'n heel duidelike en eenvoudige manier aan. Hy gee ook 'n aantal voorbeelde, positief en negatief, van hoe die kwessie hanteer is en hanteer behoort te word. In hierdie artikel word die breër konteks van Boek 2 van die De Officiis eers kortliks geskets en daarna val die fokus op die grondkwessie. Dit is vir ons vandag 'n uiters relevante probleem, veral in die lig van die situasie in Zimbabwe en in die lig van vrese wat by wit Suid-Afrikaanse boere leef, met betrekking tot grootskaalse grondonteiening. Daar sal ook aandag gegee word aan spesifieke beginsels of riglyne wat Cicero belangrik ag en ten slotte sal die proses in Zimbabwe daaraan gemeet word.

Full Text:

PDF


DOI: https://doi.org/10.7445/47-0-109

Refbacks

  • There are currently no refbacks.



ISSN 2079-2883 (online); ISSN 0303-1896 (print)

Powered by OJS and hosted by Stellenbosch University Library and Information Service since 2011.

http://akroterion.journals.ac.za/public/site/images/scholar/g3010_768

Disclaimer:

This journal is hosted by the SU LIS on request of the journal owner/editor. The SU LIS takes no responsibility for the content published within this journal, and disclaim all liability arising out of the use of or inability to use the information contained herein. We assume no responsibility, and shall not be liable for any breaches of agreement with other publishers/hosts.

SUNJournals Help