GRIEKELAND EN ROME OP STELLENBOSCH ’N ARGITEKTONIESE ODUSSEIA

  • J.M. Claassen Stellenbosch Universiteit

Abstract

Onderrig van Klassieke Kultuur op Stellenbosch het altyd 'n argitektoniese element gehad, maar uiteraard kan ons studente nie hier eerstehands kennis maak met al die pragtige reste van beroemde geboue uit die antieke wêreld nie.
Published
2012-03-30
Section
Articles