Vraag: Vir Margaret Rosabel Mezzabotta

  • Joan Hambidge University of Cape Town

Abstract

Ontydig, voortydig jou vertrek na ‘n ander onbekende oord. Die siel, onthou ek vanoggend, is soos wyn wat stadig moet verouder. Iets glo soos bottelskok as dit te gou ontkurk of geskink word.
Published
2014-03-30
Section
Articles