ELBERT LUCAS (TOT) DE KOCK 1924-1996

  • L. Cilliers Universiteit van die Vrystaat

Abstract

'n Geliefde figuur in die Klassieke wereld is ons ontneem. Elbert Lucas (Tot) de Kock, wat na sy aftrede twee en 'n half gelukkige jare saam met sy vrou, Grace, in die idilliese Oos Transvaalse omgewing van Nylstroom deurgebring het, is op 30 Januarie 1996 na ' n kort siekbed aan kanker oorlede.
Published
2014-03-30
Section
In Memoriam