REKENAAR-ONDERRIGPROGRAMME VIR LATYN VIR REGSTUDENTE: TEORIE EN PRAKTYK

  • Jo-Marie Claassen Stellenbosch University
  • Nadine Brand Stellenbosch University

Abstract

INLEIDENDE OPMERKINGS Sedert 1987 bet die Departement Latyn, Universiteit Stellenboscb, bom toegele op die daarstel van rekenaarbulp vir Latynstudente. Tot einde 1994 was Latyn verplig vir regstudente, en bulle moes binne 'n jaar tot Matrikulasievlak gebring word, voordat bulle 'n volwaardige eerstejaarskursus, met beide regs- en klassieke tekste as basis, kon aandurf. Rekenaarbulp is gesien as 'n middel om die basiese begeleide inoefening, waarvoor daar in so 'n vlugge kursus geen klastyd is nie, in studente se eie tyd aan bulle beskikbaar te stel. Daar is in die afgelope nege jaar deurgaans gepoog om rekenskap te gee oor wat bereik word. Die moontlikhede en toepassing van die rekenaar in die onderrig van Latynse letteren taalkunde is dus deurgrondelik ondersoek. Die studie bet twee aspekte bebels, evaluering van beskikbare programmatuur, en die opweeg van onderrigmoontlikhede aan die band van studente-prestasie.
Published
2014-03-30
Section
Articles