'n Merkwaardige parallel tussen Grieks en Afrikaans

  • G. Van W. Kruger

Abstract

Daar bestaan vandag 'n sonderlinge parallel, in sy ontwikkelingsgang en geskiedenis, tussen Grieks (die oudste Westerse taal) en Afrikaans (die jongste Westerse taal), wat vir my as student en bewonderaar van Grieks en Afrikaans al vir dekades lank opgeval het.
Published
2014-03-30
Section
Varia Didactica