HELIODORUS VAN EMESA: " THEAGENES EN CHARIKLEA" EVALUERING VAN 'N OUD-GRIEKSE ROMAN, OOK GENOEM DIE AITHIOPIKA

  • G. van W. Kruger Stellenbosch University

Abstract

'n Kort, algemene inleiding by die oud-Griekse roman Daar bet vyf oud-Griekse romans van die Hellenisties-Romeinse tydvak bewaar gebly, t.w. Chariton, Chaireas en Kallirrhol! (5000 reels); Xenophon Ephesius, Habrokomes en Antheia (2000 reels); Achilles Tatius, Leukippe en Kleitophon (6000 reels); Longus van Lesbos, Daphnis en Chlol! (3000 reels) en Heliodorus, Theagenes en Charikleia (9000 reels). Die eerste dieptestudie oor die oud-Griekse roman is 'n bietjie meer as 'n eeu gelede gedoen deur Erwin Rohde.
Published
2014-03-30
Section
Articles