MARTIALIS, DIE EPIGRAM EN DIE GENRE-HIERARGIE

Authors

  • J. Swanepoel University of Natal

DOI:

https://doi.org/10.7445/38-3-4-535

Abstract

INLEIDING Marcus Valerius Martialis (c.40-c.104 n.C.), die Spaansgebore Latynse digter van die sogenaamde Silwertydperk van die Latynse literatuurgeskiedenis, is tradisioneel as 'n betreklik ongekompliseerde digter beskou. As 'n mens egter op die kritiese debat in die laaste dekade of wat let, is dit duidelik dat die tipering van Martialis as "a delightfully uncomplicated soul" (Copley 1969:324) toenemend bevraagteken word. Die verskuiwing in opvatting oor die aard en waarde van Martialis se digterskap, maak waarskynlik deel uit van 'n omvattender herevaluering van die post-Augusteiese Latynse literatuur (kyk Boyle 1991:114).

Downloads

Published

2014-03-30

How to Cite

Swanepoel, J. (2014). MARTIALIS, DIE EPIGRAM EN DIE GENRE-HIERARGIE. Akroterion, 38(3-4). https://doi.org/10.7445/38-3-4-535

Issue

Section

Articles