Die stand van die Klassieke in Engeland

  • J.M. Claassen Editorial Member

Abstract

Tydens 'n onlangse kort studiebesoek het ek die volgende waargeneem: Deur aggressiewe bemarking, en deur meer gebruik te maak van die by ons bekende "double major"-sisteem (tot nog toe grotendeels ongehoord in Engeland) kry die Universiteit Leeds se School of Qassics dit reg om ongeveer 80 studente jaarliks voor te berei vir 'n drie- of in sommige gevalle vierjarige honneurskursus in die klassieke. Die Departement Klassieke se kleurbrosjure is aantreklik en gee 'n duidelike uiteensetting van keuses, asook elke dosent se spesialiteitsrigting.
Published
2014-03-30
How to Cite
Claassen, J. (2014). Die stand van die Klassieke in Engeland. Akroterion, 38(2). https://doi.org/10.7445/38-2-548
Section
Varia Didactica