GENEESKUNDIGE ETIEK IN DIE GRIEKS-ROMEINSE TYD

  • L. Cilliers Universiteit van die Vrystaat
  • F.P. Retief Universiteit van die Vrystaat

Abstract

Die wortels van moderne geneeskunde kan teruggevoer word na die Klassieke era van Griekeland en Hippokratiese geneeskunde in die besonder. Die Corpus Hippocraticum word vandag veral onthou vir die besondere etiese kode wat daarin opgeneem is. In hierdie bydrae word aspekte van geneeskundige etiek in die Grieks-Romeinse era in oorsig geneem.
Published
2012-03-30
Section
Articles