VAN DIE NYL TOT STELLENBOSCH: ANTIEKE EGIPTIESE VOORWERPE OP STELLENBOSCH
Abstract
Egipte is soos Suid-Afrika deel van die kontinent van Afrika en daar is voorbeelde van hoe antieke Egiptiese motiewe in die Suid-Afrikaanse boukuns voortleef (Cornelius 2001). Afgesien van argitektoniese voorbeelde is daar ook oorspronklike antieke Egiptiese artefakte in Suid- Afrikaanse versamelings en ʼn aantal hiervan vorm tans deel van die uitstalling “Lewende Antieke” van die Dept. Antieke Studie in die SASOL-Kunsmuseum van die Universiteit van Stellenbosch. Die uitstalling bestaan uit meer as 200 voorwerpe uit die antieke wêreld en is ʼn seleksie van die Antieke versameling van Iziko Museums van Kaapstad wat kragtens ʼn leenooreenkoms tussen die Universiteit van Stellenbosch en Iziko Museums vir twee jaar op bruikleen is.Authors who publish with this journal agree to the following terms:
- Authors retain copyright and grant the journal right of first publication with the work simultaneously licensed under a Creative Commons Attribution License (BY-NC-ND 4.0) that allows others to share the work with an acknowledgement of the work's authorship and initial publication in this journal.
- Authors are able to enter into separate, additional contractual arrangements for the non-exclusive distribution of the journal's published version of the work (e.g., post it to an institutional repository or publish it in a book), with an acknowledgement of its initial publication in this journal.
- Authors are permitted and encouraged to post their work online (e.g., in institutional repositories or on their website) prior to and during the submission process, as it can lead to productive exchanges, as well as earlier and greater citation of published work (See The Effect of Open Access).