DIE NUUTSTE REKENAARHULPMIDDELE OP DIE GEBIED VAN GRIEKS EN LATYN

  • H.F. Stander Universiteit van Pretoria

Abstract

Dit word al hoe meer gebiedend noodsaaklik dat elke navorser, dosent of student deeglik kennis moet neem van dit wat die rekenaartegnologie aan ons bied. Dit geld dus ook vir ons wat Grieks en Latyn bestudeer. Die rekenaar moet hoegenaamd nie as 'n bedreiging of 'n struikelblok gesien word nie, maar vee! eerder as 'n geweldige groat hulpmiddel. lndien ons begerig is om 'n goeie dosent/onderwyser en 'n deeglike navorser te wees, beteken dit noodwendig dat ons nie net moet "bybly" wat betref sekondare literatuur oor ons spesialisasiegebied nie, maar ook wat betref die nuutste rekenaarprogramme. Trouens, wat Iaasgenoemde betref is die ontwikkeling vee! meer dramaties en derhalwe vereis dit dat ons voortdurend op hoogte gebring moet word van dit wat aan ons gebied word.
Published
2014-03-30
Section
Varia Didactica