Strategiee vir die bevordering van Latyn as hoerskoolvak in Transvaal

  • Marie Schoeman Universiteit van Pretoria

Abstract

Daar is reeds in die Desember 1990-uitgawe van Akroterion melding gemaak van die SPQR-dag vir hoerskoolleerlinge en die Schola Latina vir laerskoolleerlinge wat deur die Departement Latyn, U.P., aangebied word (Schumann 1990:137).
Published
2014-03-30
How to Cite
Schoeman, M. (2014). Strategiee vir die bevordering van Latyn as hoerskoolvak in Transvaal. Akroterion, 36(1-2). https://doi.org/10.7445/36-1-2-935
Section
Varia Didactica

Most read articles by the same author(s)