ARISTOPHANES EN DIE TWEEDE BEDRYF VAN BREYTEN BREYTENBACH SE BOKL/ED: 'N VERKENNING

  • P. J. Conradie Stellenbosch University

Abstract

Breyten Breytenbach se drama Boklied het in die jongste tyd groot opspraak verwek, nie aIleen vanwee die tonele van naaktheid en seks nie, maar 66k vanwee daarvan. Die verwysingsveld is so breed dat die deursnee-toeskouer rue altyd die kloutjie by die oor kan bring rue. am hierdie rede het Hermien Dommisse (1998:13) op ietwat melodramatiese wyse verklaar: "Boklied kan die dood van die Afrikaanse toneel inlui." Sy motiveer dit so: "Boklied faa! as aanvaarbare toneel uit die staanspoor omdat Breytenbach as draers van sy woord toneelspelerverteenwoordigers uit die Griekse en Egiptiese mitologie kies wat vir die gehoor totale vreemdelinge is en met wie hulle hul rue kan identifiseer rue." Daarteenoor beweer Helize van Vuuren (Norval 1998:5) in haar professorale intreerede dat hierdie drama '''n inteIlektuele en kreatiewe inspuiting vir die nogal dormante Afrikaanse drama is". Sy wys ook op die Dionisiese gees van die drama.
Published
2014-03-30
Section
Articles