Raath, A W G; eilliers, J F G en Ellis, A J (reds) 1995. Huldigingsbundel H.A. Wessels / Essays in honour of H.A. Wessels.

J. Swanepoel

Abstract


Na uitleg en skryfplan is hierdie 'n gewone akademiese hoek-'n samevatting en
verslag van die skrywer en andere se navorsing oor 'n aspek van 'n antieke literere
werk met 'n besondere staanplek in die Latynse klassieke; dis met ander woorde nie
in eerste instansie ontwerp as ' n handboek nie. Maar die bruikbaarheid daarvan as
studieteks by die lees van Petronius in 'n nagraadse kursus (d. w. s. honneurs) is veral
opvallend omdat dit subdissiplines in uiteenlopende afdelings van die kursus
byeentrek om meer lig op die Cena te kry. Studente wat boonop kennis het van
moderne Romaanse tale kan nog meer uit die boek haal

Full Text:

PDF


DOI: https://doi.org/10.7445/42-1-199

Refbacks

  • There are currently no refbacks.



ISSN 2079-2883 (online); ISSN 0303-1896 (print)

Powered by OJS and hosted by Stellenbosch University Library and Information Service since 2011.

http://akroterion.journals.ac.za/public/site/images/scholar/g3010_768

Disclaimer:

This journal is hosted by the SU LIS on request of the journal owner/editor. The SU LIS takes no responsibility for the content published within this journal, and disclaim all liability arising out of the use of or inability to use the information contained herein. We assume no responsibility, and shall not be liable for any breaches of agreement with other publishers/hosts.

SUNJournals Help