THE ROMAN COIN COLLECTION AT STELLENBOSCH, A SEQUEL
Abstract
In hierdie artikel word twee literêre bekeringsverhale waarin die historiese werklikheid deur die skrywers weergegee word, met mekaar vergelyk: die Confessiones van die vierde eeuse kerkvader Augustinus, en Surprised by Joy van die twintigste eeuse skrywer en geleerde C.S. Lewis. Die navorsing word gestruktureer aan die hand van bakens wat Augustinus op sy bekeringsweg uitgelig het: persone wat ’n beduidende rol gespeel het, besondere gebeure wat hom beïnvloed het en innerlike konflik wat hom voortgedryf het. Die artikel toon deur ’n analise op grond van inhoud en tematiek aan dat daar duidelike ooreenkomste is tussen die bakens op Augustinus se bekeringsweg en dié op Lewis se bekeringsweg.Authors who publish with this journal agree to the following terms:
- Authors retain copyright and grant the journal right of first publication with the work simultaneously licensed under a Creative Commons Attribution License (BY-NC-ND 4.0) that allows others to share the work with an acknowledgement of the work's authorship and initial publication in this journal.
- Authors are able to enter into separate, additional contractual arrangements for the non-exclusive distribution of the journal's published version of the work (e.g., post it to an institutional repository or publish it in a book), with an acknowledgement of its initial publication in this journal.
- Authors are permitted and encouraged to post their work online (e.g., in institutional repositories or on their website) prior to and during the submission process, as it can lead to productive exchanges, as well as earlier and greater citation of published work (See The Effect of Open Access).